S-Kaapse matrieks vier hul uitslae

akkreditasie
Die matrieks van 2020 wag Dinsdag buite die Hoërskool George vir hul matriekuitslae.  Foto: Jackie Kruger
Die matrieks van 2020 wag Dinsdag buite die Hoërskool George vir hul matriekuitslae. Foto: Jackie Kruger

Die vreugdevure het Dinsdag hoog gebrand toe die matrieks hul uitslae by skole in die Suid-Kaap gaan haal het.

By die Hoërskool George het ’n lang tou matrieks kort voor 12:00 buite die hek gewag om die skoolterrein binne te gaan om hul uitslae te kry. Net tien leerlinge is op ’n slag op die skoolterrein toegelaat en almal se temperatuur is eers gemeet. Die skool se slaagsyfer is 83,1%, volgens inligting van die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD).

Die Kairos Sekondêre Skool in Heidelberg het ’n slaagsyfer van 95,83% behaal. “48 matrieks het die eksamen geskryf en 46 het geslaag,” sê Vivian Prins, skoolhoof, by navraag. “Die toppresteerder is Andrew Rossouw met ’n gemiddeld van 80,8% en ses onderskeidings. Ek is baie tevrede. Die leerlinge het ons verbaas.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia (w) 0
United Arab Emirates (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos