Skool in Elsiesrivier vier groot styging in slaagsyfer

akkreditasie
Die Elswood Secondary School in Kaapstad vier Dinsdag hul matriekuitslae. Chrishanna van Rhyn, Jo-Anne Fortuin, Taselee Hendricks, Lee-Zhann van der Spuy, Zoë Hendricks, Charné Claasen en Lee-Anne Fenskey is verheug.  Foto: Jaco Marais
Die Elswood Secondary School in Kaapstad vier Dinsdag hul matriekuitslae. Chrishanna van Rhyn, Jo-Anne Fortuin, Taselee Hendricks, Lee-Zhann van der Spuy, Zoë Hendricks, Charné Claasen en Lee-Anne Fenskey is verheug. Foto: Jaco Marais

’n Groot styging in die slaagsyfer van ’n hoërskool in Elsiesrivier, Kaapstad, is Dinsdag tydens ’n besoek van Debbie Schäfer, LUR vir onderwys, gevier.

Die Elswood Secondary School spog met sy matrieks se slaagsyfer wat met byna 30 persentasiepunte teenoor 2019 gestyg het.

Schäfer het die middag met die uitreiking van die skool se matriekuitslae gesê dié styging is behaal terwyl 18 meer leerlinge verlede jaar die matriekeksamen geskryf het as in 2019.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 122/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 187/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos