‘Woedend, teleurgesteld’ oor slaagsyfer daal – premier

akkreditasie
Drie meisies is vanjaar by die Protea Hotel in Kimberley as die drie topleerlinge in die Noord-Kaap aangewys. Gabbi Shae Christians van Kimberley Girls High is die beste leerling in die Noord-Kaap, Shirene Wiese van die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas het die tweede plek geneem en Hannah Lawani van Kimberley Girls High het die derde plek verower.  Foto: Anena Burger
Drie meisies is vanjaar by die Protea Hotel in Kimberley as die drie topleerlinge in die Noord-Kaap aangewys. Gabbi Shae Christians van Kimberley Girls High is die beste leerling in die Noord-Kaap, Shirene Wiese van die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas het die tweede plek geneem en Hannah Lawani van Kimberley Girls High het die derde plek verower. Foto: Anena Burger

Verskeie faktore het tot die swak slaagsyfer in die Noord-Kaap bygedra – onder meer dat ’n kwart van dié provinsie se onderwysers aan onderliggende siektetoestande ly en vanaf die huis moes werk.

Dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, sê hy was woedend en teleurgesteld toe hy hoor die provinsie se slaagsyfer het met 10,5% gedaal.

“Sonder om enige verskonings aan te bied, is dit belangrik dat ons die swak slaagsyfer uitklaar. Die Noord-Kaap het ’n slaagsyfer van 66% wat bevorderde leerlinge insluit. Die slaagsyfer, met die bevorderde leerlinge uitgesluit, is 76,1%.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 203/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos