Pick n Pay Preller Walk gee só terug aan gemeenskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pick n Pay Preller Walk is weer ’n borg van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Van links is Riandré Nel, Duncan Pentz, franchise-houer van Pick n Pay Preller Walk, Zelmi Marx en Rianette Kemp.Foto: SISKA MARTIN
Pick n Pay Preller Walk is weer ’n borg van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Van links is Riandré Nel, Duncan Pentz, franchise-houer van Pick n Pay Preller Walk, Zelmi Marx en Rianette Kemp.Foto: SISKA MARTIN

Met ’n borgskap van R15 000, asook ’n mikrogolfoond en koopbewys vir elk van die 14 finaliste, belê Pick n Pay Preller Walk vanjaar weer in die opvoeding van jong mense deur sy betrokkenheid by die Universiteit van die Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad se 41ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie.

Duncan Pentz, franchise-houer van Pick n Pay Preller Walk, sê op hierdie manier probeer hy ook terugploeg in die gemeenskap wat hom ondersteun.

Rianette Kemp, verlede jaar ’n prefek aan die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, vermoed die feit dat sy kleintyd baie tyd in die hospitaal deurgebring het met klierkoors het bygedra tot haar uiteindelike besluit om medies te studeer. Sy is die eerste een in haar familie wat in dié rigting studeer. Oor die kursus sê sy die feit dat sy doen wat sy nog altyd wou doen, maak dit makliker, en hoewel sy nog nie heeltemal seker is óf en waarin sy gaan spesialiseer nie, oorweeg sy in hierdie vroeë stadium narkose.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.35
-1.0%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.68
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,779.63
-1.3%
Silwer
20.36
-2.2%
Palladium
2,175.46
-2.3%
Platinum
942.00
-2.5%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,032
+0.1%
Alle aandele
70,743
+0.0%
Hulpbronne 10
63,546
-0.8%
Industriële 25
86,780
+0.2%
Finansiële 15
16,144
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos