Die matrieks van 2021 se uitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) is Vrydag om 06:00 aan hulle beskikbaar gemaak.
Dit is hier op Netwerk24 beskikbaar. Gebruik jou eksamennommer om jou uitslae te kry!
Matrieks in die Wes-Kaap kan van 12:00 af hul uitslae by hul skole afhaal, waarna dit om 16:00 op Netwerk24 beskikbaar is.