Deel

Aardklop so tussendeur eksamenskryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zoë Labuschagne
Zoë Labuschagne

Om by Aardklop 17 optredes te lewer én tussendeur rekordeksamen te skryf, is ’n belewenis wat Zoë Labuschagne nie gou gaan vergeet nie. Dié oudleerling van die Hoërskool Noordheuwel het die hoofrol van Baby vertolk in Pronk Podium (hoërskole) se wenproduksie vir 2022, Middernagstad. Sy het saam met ’n gr. 11-seun, Connor McGill, die stuk laat lewe kry. Boonop het sy matriek met ’n onderskeidings in drama en universiteitsvrystelling geslaag.

“Ek droom al baie lank daarvan om by Aardklop op te tree. Dit was so ’n eer, al was dit ook baie uitputtend en moeilik om balans te hou met ons optredes en my akademie.

“Middernagstad se Baby was ’n interessante rol, want sy is ’n baie emosionele karakter. Haar ma het van haar afstand gedoen en haar pa mishandel haar. Dit was moeilik om met haar te identifiseer, want ek het nie ervaring van hierdie tipe goed nie. Maar ek het baie by haar geleer,” vertel Zoë.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
988.47
+1.7%
Palladium
1,442.75
+2.6%
Goud
1,977.17
+0.4%
Silwer
22.98
0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos