Deel

Figuurskaatser van formaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tanith Bussac in haar element op die ys. Foto: Wiaan Jordaan Photography
Tanith Bussac in haar element op die ys. Foto: Wiaan Jordaan Photography

Figuurskaats en yshokkie is nou nie heeltemal so sinoniem met Suid-Afrika soos vleisbraai en rugby nie, maar Tanith Bussac vertel dat dit juis deur haar Afrikaanse ouers se toedoen was wat tot haar prestasies in dié sport gelei het. “My ma het figuurskaats gedoen toe sy jonger was, en my pa is baie sportief en yshokkie is een van die sportsoorte wat hy beoefen het.”

Tanith het verlede jaar met twee onderskeidings (in Engels eerste addisionele taal en toerisme) aan die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp gematrikuleer.

“Ek was in gr. 1 toe ek die eerste keer saam met my ouers gaan ysskaats het. Aanvanklik het ek niks daarvan gehou nie! My ma het my egter aangemoedig om vir klasse te gaan, en ek was sewe toe ek my by die Ice Rink Academy by die Northgate-ysskaatsbaan aangesluit het. Ons oefen meestal op hierdie baan, maar baie kompetisies vind by die Forest Hill-baan in Centurion plaas,” sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 349/6
Ireland 0
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.68
-1.4%
Rand - Euro
19.85
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
979.50
+1.1%
Palladium
1,389.08
-1.6%
Goud
1,972.93
-0.8%
Silwer
22.41
-0.8%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,732
+2.6%
Alle aandele
74,210
+2.3%
Hulpbronne 10
65,652
+4.4%
Industriële 25
99,628
+2.7%
Finansiële 15
15,073
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos