Marc en Neo room van VS se spog-matriekoes

akkreditasie
Dr. Tate Makgoe, Vrystaatse LUR vir onderwys, Dinsdag saam met Marc van der Nest van die St. Andrew's School in Bloemfontein en Neo Mthombeni van die Ngwathe Secondary School in Edenville. Marc is die Vrystaatse topleerling en Neo die provinsie se toppresterende leerling. Foto: Mlungisi Louw
Dr. Tate Makgoe, Vrystaatse LUR vir onderwys, Dinsdag saam met Marc van der Nest van die St. Andrew's School in Bloemfontein en Neo Mthombeni van die Ngwathe Secondary School in Edenville. Marc is die Vrystaatse topleerling en Neo die provinsie se toppresterende leerling. Foto: Mlungisi Louw

In die Noord-Vrystaatse dorpie Edenville is ’n seldsame diamant geslyp wat veral skitter as dit by fisiese wetenskap en wiskunde kom.

Hier tussen Kroonstad en Heilbron blink Brandon Neo Mthombeni, die provinsie se toppresterende leerling in 2020. Hy is as die topleerling uit ’n voorheenbenadeelde skool aangewys.

Dié oudleerling van die Ngwathe Secondary School, wat as Neo bekend staan, het Dinsdag op die provinsiale onderwysdepartement se spogbyeenkoms die eerste leerling van Ngwathe geword wat die Vrystaat se toptien gehaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos