Sentraal se Janné spog met 8 A’s

akkreditasie
Janné Kleynhans van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het agt A's in matriek behaal.
Janné Kleynhans van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het agt A's in matriek behaal.

Toe sy in gr. 9 siek geword het en nie kon uitvind wat haar makeer nie, het sy daaraan begin dink om mense eendag te help.

Só sê Janné Kleynhans (18) van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat in die matriekeindeksamen A’s in al agt haar vakke behaal het.

Sy wil medies studeer, maar wag nog vir keuring. As sy nie keuring gaan kry nie, gaan sy in Maart met ’n B.Sc-graad aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) begin om later na medies te kan oorslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.67
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,794.47
+0.3%
Silwer
20.53
+1.1%
Palladium
2,254.00
-1.6%
Platinum
954.00
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos