Slimkop in Bloemfontein se visier op chirurgie

akkreditasie
Katia Geustyn
Katia Geustyn

Katia Geustyn van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein is opgewonde om uiteindelik te begin bou aan haar droom om ’n chirurg te word.

Katia, wat haar matriekjaar met agt onderskeidings kan groet, sê die wenresep tot akademiese prestasie is om nie te dink jy kan eers in matriek begin hard werk nie.

Sy het onderskeidings in Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO), lewenswetenskap en fisiese wetenskap behaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,442
+0.7%
Alle aandele
69,152
+0.7%
Hulpbronne 10
71,911
+1.6%
Industriële 25
76,935
-0.1%
Finansiële 15
15,924
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos