Uil se redders wil goeie dade voortsit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tinashe Moyo (18) en sy geliefde hond, Spooky.
Tinashe Moyo (18) en sy geliefde hond, Spooky.

Twee skoolvriende wat ’n geveerde vriend van ’n gewisse dood gered het, wil dié goeie werk voortsit ná skool.

Tinashe Moyo (18) en Talifhani Singo (20) van die SG Mafaesa Secondary School in Krugersdorp het en in hul matriekjaar ’n beseerde uil gered en wil nou as vrywilligers by diereorganisasies werk.

Tinashe het een oggend in Junie 2021 oudergewoonte vroeg by die skool opgedaag – nog voordat die res van die skool daar was. Hy het op ’n afstand ’n voël op die stoep gesien wat mank loop en toe hy nader beweeg, het hy besef dis ’n nonnetjiesuil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos