Parel Vallei algehele wenner van ATKV Tienertoneel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die leerlinge van die Hoërskool Parel Vallei vier hul oorwinning as die wenners van die ATKV Tienertoneel finaal.Foto: VERSKAF
Die leerlinge van die Hoërskool Parel Vallei vier hul oorwinning as die wenners van die ATKV Tienertoneel finaal.Foto: VERSKAF

Nie net het die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes verskeie toekennings by die finaal van 2021 se ATKV Tienertoneel ingepalm nie, hulle produksie Hansie Slim is ook aangewys as die nasionale wenner.

Meer as 1 500 tieners van regoor die land het ingeskryf vir vanjaar se kompetisie waarna die top-8 produksies by die Kunstekaap in Kaapstad mekaar die stryd aangesê het.

Die skool se produksies het uit 10 nominasies die volgende toekennings gekry: Beste Verhoogbestuurder (DORS), Beste Hantering van Tegniese Aspekte (Hansie Slim), Beste Ensemblewerk (Hansie Slim), Beoordelaarstoekenning vir Veelsydigheid in Teaterelemente (Juné Kruger), Beste Media- en Bemarkingsportefeulje-inskrywing (DORS, Hansie Slim en Verkleurmannetjie) en Nasionale Wenner 2021 (Hansie Slim). Die nuwe toekenning vir Beste Media- en Bemarkingsportefeulje-inskrywing is vir Hansie Slim, DORS en hul slegs-leerling-produksie, Verkleurmannetjie gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos