Stellenbosse seuns en meisies deur na tennis-eindronde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bloemhof se o.16-tennisspan is (van links) Jane Louw, Carli Kruger, Amelia Kruger en Janke Martine Viljoen.Foto’s: VERSKAF
Bloemhof se o.16-tennisspan is (van links) Jane Louw, Carli Kruger, Amelia Kruger en Janke Martine Viljoen.Foto’s: VERSKAF

Die o.16-tennisspanne van twee Stellenbosse buurskole, Paul Roos Gimnasium en die Hoër Meisieskool Bloemhof, sal die Wes-Kaap die komende naweek in Pretoria in die nasionale BNP Paribas Rising Star-toernooi verteenwoordig.

Die Eikestad-spelers het die ander Wes- en Suid-Kaapse spanne heeltemal oorweldig tydens hierdie streek se uitdunronde.

Paul Roos se viermanspan het in die finale stadium van die Kaap se afdeling 3 afgereken met Bredasdorp, die Drieankerbaai Private Skool, Outeniqua en die Hoërskool Bell­ville. In al die wedstryde was die telling 3-0. Daarna het hulle die HJS Paarl met 2-1 in die beslissende kragmeting geklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 90/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.14
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,778.08
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,746.57
+0.1%
Platinum
948.36
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,636
-0.2%
Alle aandele
71,104
-0.1%
Hulpbronne 10
67,609
-0.4%
Industriële 25
93,786
-0.2%
Finansiële 15
13,917
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos