Wys jou staal, wen groot met Blitsbrein Junior

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Hoërskoolleerlinge wat weet waar Broenei is, wat die verskil ken tussen ’n chromosoom en monochroom, en wat kan sê wie Taylor Swift, Kofi Annan en Tedros Adhanom Ghebreyesus is, staan ’n goeie kans in die Blitsbrein Junior-kompetisie.

Netwerk24 se kompetisie waarin leerlinge se algemene kennis getoets word, sal vanjaar weer aanlyn plaasvind.

Leerlinge van oor die land heen kan nog tot Woensdag om 17:00 inskryf vir een van die twee kompetisies: een vir gr. 8’s en 9’s of die een vir gr. 10’s en 11’s.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos