Adams wen 200 m in Parys in blitsige 19.82 sek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Luxolo Adams wen Saterdag op ’n Diamantliga-atletiekbyeenkoms in Parys, Frankryk, die 200 m vir mans in ’n blitsige 19.82 sek.Foto: Reuters
Suid-Afrika se Luxolo Adams wen Saterdag op ’n Diamantliga-atletiekbyeenkoms in Parys, Frankryk, die 200 m vir mans in ’n blitsige 19.82 sek.Foto: Reuters

Die Suid-Afrikaanse naelloper Luxolo Adams het Saterdag op ’n Diamantliga-atletiekbyeenkoms in Parys met die Olimpiese kampioen in die 200 meter, Kanada se Andre de Grasse, afgereken deur ’n spogtyd van 19.82 sek aan te teken.

Dit was die eerste keer wat dié 25-jarige Oos-Kapenaar deur die 20 sekonde-grens gebreek het. Sy vorige beste tyd was 20.01 sek.

Adams se wentyd Saterdag was net 0.13 sekondes stadiger as die SA rekord van 19.69 sek wat deur Clarence Munyai gehou word. Wayde van Niekerk se eertydse SA rekord was 19.84 sek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.74
+0.0%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos