Akani ná 100 m-glorie: ‘Kritici kan maar swyg’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Akani Simbine vier Donderdag in Kaapstad sy Suid-Afrikaanse titel in die 100 m. Dié blits reken sy kritici maak ’n fout om hom af te skryf. Foto: Gallo Images
Akani Simbine vier Donderdag in Kaapstad sy Suid-Afrikaanse titel in die 100 m. Dié blits reken sy kritici maak ’n fout om hom af te skryf. Foto: Gallo Images

Glo wat jy sien en vergeet wat jy hoor.

Dít is die boodskap wat ’n emosionele Akani Simbine Donderdag aan sy kritici uitgestuur het nadat hy die 100 m-titel op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse senior atletiekkampioenskappe in die Groenpunt-stadion verower het.

Simbine het in ’n winderige Kaapstad die 100 m-eindronde in 10.31 sekondes beklink en meters voor die wenstreep sy hand in die lug gegooi terwyl hy na sy teenstanders gekyk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos