Akani 'verloor alle motivering' ná Tokio-teleurstelling, sê breier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Akani Simbine na afloop van die halfeindronde van die 100 m by die Tokio-Spele. Foto: Getty Images
Akani Simbine na afloop van die halfeindronde van die 100 m by die Tokio-Spele. Foto: Getty Images

Akani Simbine en sy breier, Werner Prinsloo, sal in 2022 ’n nuwe benadering tot hul seisoen neem met die klem wat op bestendigheid sal val, en nie medaljes nie.

Dít volg ná die soveelste seisoen waar die Suid-Afrikaanse blits gesukkel het om sy beste peil ten toon te stel in die 100 m tydens ’n wêreldbyeenkoms – vanjaar was dit die Olimpiese Spele in Tokio.

Sommige kan dalk vra waarom die nuwe benadering gevolg sal word in ’n seisoen waar hy wel ’n Statebond-titel het om te verdedig in Birmingham én ’n Wêreldkampioenskap in Oregon ook plaasvind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos