Akani wen in Stockholm; Zenéy breek deur 55 sekonde-grens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Akani Simbine glimlag breed ná sy oorwinning in die 100 m op die Diamantliga-byeenkoms in Stockholm. Foto: Getty Images
Akani Simbine glimlag breed ná sy oorwinning in die 100 m op die Diamantliga-byeenkoms in Stockholm. Foto: Getty Images

Daardie sub- 10 sekondes-wedloop ontwyk steeds vir Akani Simbine in 2022, maar die blits het nietemin Donderdagaand in Stockholm sy teenstanders in die stof laat byt vir ’n gemaklike oorwinning in die 100 m tydens die Diamantliga-reeks.

Die voormalige Afrika-rekordhouer kon ’n seisoenbeste tyd van 10.02 sekondes opstel en, net twee weke voordat die Wêreldkampioenskappe in Eugene, Oregon begin, kruip hy al hoe nader daaraan om weer ’n blitstyd aan te teken.

Van die verwagte tweestryd tussen Simbine en die Olimpiese kampioen Lamont Marcell Jacobs kon daar egter niks kom nie. Dít nadat die Italianer hom net twee uur voordat hy in die blokke moes sak, aan die resies onttrek het weens lyfseer, hoewel dit nog onduidelik is wat presies gekwel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 15/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 148/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 43/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.65
+0.5%
Silwer
19.86
+0.3%
Palladium
2,171.00
+1.3%
Platinum
933.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,336
+0.3%
Alle aandele
71,110
+0.2%
Hulpbronne 10
63,928
+1.1%
Industriële 25
87,326
-0.1%
Finansiële 15
16,148
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos