Gewigstoter van VSA verbeter wêreldrekord

akkreditasie
Ryan Crouser van die VSA spog nou met die binnenshuise wêreldrekord in die gewigstoot agter sy naam. Foto: Getty Images
Ryan Crouser van die VSA spog nou met die binnenshuise wêreldrekord in die gewigstoot agter sy naam. Foto: Getty Images

Om ’n wêreldrekord te oortref in ’n Olimpiese jaar is die ideale hupstoot vir enige atleet wat groot drome oor wêreldsport se grootste skouspel koester.

Dít is presies waarmee die Amerikaner Ryan Crouser sy seisoen begin het toe hy Sondag in Fayetteville die binnenshuise wêreldrekord in gewigstoot met ’n allemintige 16 cm oortref het.

Die verdedigende Olimpiese kampioen het op ’n ligabyeenkoms die maatband tot 22.82 m laat rek vir ’n merkwaardige begin tot Wêreldatletiek se binnenshuise-seisoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 177/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
21.27
-0.4%
Rand - Euro
18.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,767.31
-0.0%
Silwer
22.33
-0.3%
Palladium
1,810.72
+1.5%
Platinum
946.06
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,877
+0.5%
Alle aandele
71,365
+0.5%
Hulpbronne 10
67,721
+0.2%
Industriële 25
94,063
+0.4%
Finansiële 15
14,060
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos