Caster maak in 5 000 m jag op Spele-plek

akkreditasie
Caster Semenya tydens die 5 000 m by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap vroeër vanjaar in Pretoria. Foto: Gallo Images
Caster Semenya tydens die 5 000 m by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap vroeër vanjaar in Pretoria. Foto: Gallo Images

Vyftien minute en tien sekondes. Dít is die tyd wat Caster Semenya Vrydag in haar visier sal hê wanneer sy in ’n wedloop oor 5 000 m aantree.

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen oor 800 m sal op die Newton Classic Qualifiers-byeenkoms in Durban poog om haar persoonlike beste tyd oor die langer afstand dramaties te verbeter en sodoende vir die Olimpiese Spele in Tokio te kwalifiseer.

Die byeenkoms in die Kings Park-atletiekstadion word deur die agent Lee-Roy Newton in samewerking met BackTrack Sport aangebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos