Comrades: Oefen in koue, donkerte wag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Toneel soos dié kan hom op 28 Augustus 2022 weer afspeel. Dit is wanneer die 95ste Comrades plaasvind. Foto: Argief
’n Toneel soos dié kan hom op 28 Augustus 2022 weer afspeel. Dit is wanneer die 95ste Comrades plaasvind. Foto: Argief

Die grootste nadeel van die besluit van die Comrades-vereniging (CMA) om aanstaande jaar se wedloop op Sondag 28 Augustus – en nie vroeg in Junie nie – aan te bied, is dat baie deelnemers in die binneland in die winter in snerpende koue sal moet oefen.

Die grootste voordeel is dat daar twee uur meer daglig teen daardie tyd van die jaar in KwaZulu-Natal is, sê Nick Bester, ’n voormalige Comrades-kampioen en negemalige gouemedaljewenner.

Die CMA het Woensdag die nuwe datum vir die wêreld se grootste ultra-wedloop aangekondig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.0%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos