Deure slaan toe vir topafrigter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die onteerde atletiek-afrigter Toni Minichiello. Foto: Getty Images
Die onteerde atletiek-afrigter Toni Minichiello. Foto: Getty Images

Toni Minichiello, afrigter van die Brit Jessica Ennis-Hill, die Olimpiese sewekamp-kampioen in 2012, is deur ’n tugkomitee lewenslank uit atletiek geskop weens “onvanpaste seksuele gedrag”.

Hy is verlede jaar reeds geskors hangende ’n ondersoek deur die dissiplinêre paneel wat deur die Britse atletiekbeheerliggaam aangestel is ná klagte van vroue-atlete.

Minichiello hou vol hy is onskuldig en sê daar is onregverdig teenoor hom opgetree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos