Dis amptelik: Caster jaag 200 m-glorie

akkreditasie
Caster Semenya in aksie in die 200 m by Tuks se L.C de Villiersstadion verlede naweek. Foto: Reg Caldecott
Caster Semenya in aksie in die 200 m by Tuks se L.C de Villiersstadion verlede naweek. Foto: Reg Caldecott

Caster Semenya het haar voorneme om aan die 200 meter op Olimpiese Spele in Tokio deel te neem, Vrydagaand by Tuks se L.C. de Villiers-stadion duidelik uitgestippel.

Nadat sy verlede naweek 0.45 sekondes van haar vorige beste tyd in die 200 gesny het, het Semenya Vrydag by die Noord-Gauteng Atletiekkampioenskappe nóg 0.32 sekondes vinniger gehardloop.

Verlede week se 23.81 vervaag teen die wentyd van 23.49 waarmee sy dié keer in die eindronde op die Tuks-baan vorendag gekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 181/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.82
+0.3%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,915.45
+0.6%
Platinum
996.00
+1.1%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,047
+1.1%
Alle aandele
75,700
+1.0%
Hulpbronne 10
75,308
+1.1%
Industriële 25
96,024
+1.8%
Finansiële 15
15,192
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos