Deel

Elroy wil blitstyd hardloop in Gqeberha-stadswedloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elroy Gelant verlede jaar in aksie in die Run Your City-wedloop in Johannesburg. Foto: Verskaf
Elroy Gelant verlede jaar in aksie in die Run Your City-wedloop in Johannesburg. Foto: Verskaf

Een van Suid-Afrika se mees gesoute middelafstand-atlete, Elroy Gelant, tree Sondag aan in die eerste Run Your City-padwedloop oor 10 km wat in Gqeberha plaasvind.

Gelant is die Suid-Afrikaanse rekordhouer in die 5 000 m met ’n tyd van 13:04.88, wat hy in 2016 in Hengelo, Nederland, opgestel het.

Hy het Suid-Afrika 21 keer verteenwoordig, onder meer op twee Olimpiese Spele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 215/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos