Deel

Ernst help wiele aan die rol kry vir Kaapstad-marathon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk verlede jaar op sy padfiets in aksie op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Verskaf
Die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk verlede jaar op sy padfiets in aksie op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Verskaf

Suid-Afrikaners het al op televisie gesien hoe die Paralimpiese atleet Ernst van Dyk in stede soos Boston, New York en Los Angeles triomfantelik oor die wenstreep ry.

Sondag kan hulle aanskou hoe hy ook in die Moederstad deelneem wanneer ’n rolstoelafdeling sy buiging in die Kaapstad-marathon maak.

Dié byeenkoms is ’n kandidaat om vanaf 2025 as een van die wêreld se “majors” beskou te word en ’n rolstoelafdeling is ’n vereiste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos