Tadu glo sy kon nóg vinniger as rekordtyd hol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tadu Nare van Ethiopië wen Saterdag die Spar Grand Prix se wedloop in Kaapstad. Foto: Carl Fourie
Tadu Nare van Ethiopië wen Saterdag die Spar Grand Prix se wedloop in Kaapstad. Foto: Carl Fourie

Die Spar Grand Prix-reeks se Kaapstad-wedloop is Saterdag in Groenpunt in ’n nuwe rekordtyd van 31 minute, 28 sekondes voltooi.

Die Ethiopiese langasem Tadu Nare (Nedbank) het ’n nuwe persoonlike beste tyd oor 10 km opgestel om met ’n wegholoorwinning te seëvier.

Nare het byna drie minute voor haar naaste teenstander, Kesa Molotsane, klaargemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos