Ethiopiese ster het ‘onafgehandelde saak’ in Durban-wedloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Genzebe Dibaba hardloop links voor in die Run Your City 10 km-wedloop wat in Mei in Kaapstad aangebied is. Foto: Verskaf | Chris Hitchcock
Genzebe Dibaba hardloop links voor in die Run Your City 10 km-wedloop wat in Mei in Kaapstad aangebied is. Foto: Verskaf | Chris Hitchcock

Die Ethiopiër Genzebe Dibaba het ’n verskuilde waarskuwing aan haar teenstanders in volgende maand se Run Your City-wedloop oor 10 km in Durban gerig.

Nadat sy in Mei derde in die eerste wedloop in dié reeks in Kaapstad geëindig het, sal sy op 10 Julie weer haar slag wys saam met duisende ander deelnemers om geld in te samel vir mense wat deur die onlangse vloede in KwaZulu-Natal geraak is.

Maar sy gaan nie weer met ’n derde plek tevrede wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos