Felix steek Bolt-rekord verby in Doha

akkreditasie
Die seëvierende Amerikaanse gemengde 4x400 m-aflosspan het ’n nuwe wêreldrekord opgestel en goud gewen in Doha. Foto: Reuters
Die seëvierende Amerikaanse gemengde 4x400 m-aflosspan het ’n nuwe wêreldrekord opgestel en goud gewen in Doha. Foto: Reuters

Die Amerikaanse naelloper Allyson Felix het Sondagaand in Doha amptelik die legendariese Usain Bolt verbygesteek as die atleet met die meeste wêreldtitels in die geskiedenis van atletiek.

Die 33-jarige het die Amerikaanse gemengde 4x400 m-aflosspan tot ’n goue medalje en nuwe wêreldrekord gehelp in dié nommer wat sy buiging by die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) se Wêreldkampioenskap gemaak het.

Felix het met dié sege haar 12de titel by die wêreldbyeenkoms ingepalm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.0%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.95
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
978.00
-0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos