Finaliste vir Wêreldatletiek se Mansatleet van die Jaar bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karsten Warholm van Noorweë ná sy verbluffende vertoning in die eindronde van die 400 m-hekkieswedloop op die Olimpiese Spele. Foto: Getty Images
Karsten Warholm van Noorweë ná sy verbluffende vertoning in die eindronde van die 400 m-hekkieswedloop op die Olimpiese Spele. Foto: Getty Images

Wêreldatletiek het die vyf finaliste aangekondig wat sake sal uitspook om die toekenning as 2021 se Mansatleet van die Jaar.

Karsten Warholm van Noorweë, Eliud Kipchoge van Kenia, Armand Duplantis van Swede, Ryan Crouser van die VSA en Joshua Cheptegei van Uganda is vir dié prestigeryke prys benoem.

Hulle het vanjaar nie net op die Olimpiese Spele in Tokio geskitter nie, maar ook op talle ander internasionale sportverhoë presteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.28
+0.4%
Rand - Pond
20.45
+1.0%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,809.85
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,357.95
+1.0%
Platinum
1,029.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,670
-1.0%
Alle aandele
73,068
-1.0%
Hulpbronne 10
74,785
-0.6%
Industriële 25
90,002
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos