Erkenning gaan Caster-saak ‘min help’

akkreditasie
Caster Semenya Foto: Gallo Images
Caster Semenya Foto: Gallo Images

’n Regstelling wat vandeesweek geplaas is oor ’n testosteroon-studie van Wêreldatletiek, gaan nie noodwendig beteken dat Caster Semenya nou weer aan haar gunsteling-items sal mag deelneem nie.

Die rede hiervoor, sê die sportwetenskaplike dr. Ross Tucker, is dat die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) reeds geweet het dié studie is gebrekkig. Wêreldatletiek het ook nie in Februarie 2019 ontken dat die studie gebrekkig is nie. Sy besluit om ’n reël in te stel wat vroueatlete met ’n natuurlik hoë testosteroonvlak noop om medikasie te gebruik as hulle aan sekere items wil bly deelneem, is ook op ander studies en teorieë gegrond.

Wetenskaplikes wat in 2017 in opdrag van Wêreldatletiek ’n studie gedoen het om ’n verband te probeer bewys tussen goeie vertonings en hoë testosteroonvlakke, het vandeesweek ’n regstelling geplaas in die British Journal of Sports Medicine.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 100/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.88
+0.2%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,897.00
-0.4%
Platinum
994.50
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos