Irvette het eie 50 km-wêreldrekord in die Baai in visier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Irvette van Zyl (links) pak Sondag weer die Nedbank Runified Breaking Barriers 50 km-wedloop in Gqeberha aan. Foto: GalIo Images
Irvette van Zyl (links) pak Sondag weer die Nedbank Runified Breaking Barriers 50 km-wedloop in Gqeberha aan. Foto: GalIo Images

Irvette van Zyl is vasbeslote om Sondag haar eie wêreldrekord oor 50 km te verbeter wanneer atlete die strate van Gqerberha vir die tweede Nedbank Runified Breaking Barriers-wedloop gaan invaar.

Die driemalige wenner van die Soweto-marathon het dié wedloop verlede jaar as ’n pasaangeër aangepak voordat sy halfpad deur besluit het om tot die einde deur te druk en in die proses die wêreldrekord tot 3 uur, 4 minute en 23 sekondes verbeter het.

Sy is gretig om vanjaar op te maak vir die teleurstelling van die Olimpiese Spele in Tokio in 2021, waar sy weens ’n besering nie die resies kon voltooi nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos