Irvette mik na haar vinnigste marathon-tyd in Gqeberha

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Irvette van Zyl sal Saterdag aan die marathon in Gqeberha deelneem.  Foto: Gallo Images
Irvette van Zyl sal Saterdag aan die marathon in Gqeberha deelneem. Foto: Gallo Images

Die Olimpiese padatleet Irvette van Zyl is een van verskeie Suid-Afrikaanse atlete wat Saterdag op blitstye gaan jag maak in die Nelson Mandelabaai-marathon in Gqeberha.

Van Zyl en ’n spanmaat by die Nedbank-klub, Chrizell Roberts, sou albei aan Sondag se marathon in Valencia, Spanje, deelgeneem het, maar die opskorting van vlugte vanaf Suid-Afrika het dit onmoontlik gemaak.

Nick Bester, bestuurder van die Nedbank-klub, sê hy het alles probeer om hulle in Valencia te kry, maar dit was nie moontlik nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos