Italiaanse Olimpiese kampioen daag Bolt uit ná uitlatings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marcell Jacobs van Italië nadat hy goud in die 100 m by die Tokio-Spele verower het. Foto: Getty Images
Marcell Jacobs van Italië nadat hy goud in die 100 m by die Tokio-Spele verower het. Foto: Getty Images

Italië se Olimpiese kampioen in die 100 m, Lamont Marcell Jacobs, het vir Usain Bolt uitgedaag tot ’n wedloop vir liefdadigheid nadat die uitgetrede Jamaikaan gesê het dat hy dié item by vanjaar se Tokio-Spele sou kon wen.

Bolt het verlede week gesê dit was frustrerend om die uitgestelde Olimpiese Spele op televisie dop te hou terwyl sy landgenote se vertonings teleurgestel het en Jacobs, wat voor die skouspel taamlik onbekend was, ’n skokoorwinning behaal het.

Die 35-jarige Jamaikaan hou die wêreldrekord in die 100 m in 9.59 sekondes. Dis ’n tyd wat hy in 2009 opgestel het. Hy het gesê Jacobs se wentyd van 9.80 sekondes in Tokio was steeds binne sy bereik. Dít ten spyte daarvan dat hy reeds in 2017 sy spykerskoene weggepak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos