Italië woedend oor Olimpiese kampioen se weglating

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marcell Jacobs (links), die Olimpiese kampioen in die 100 m.  Foto: Getty Images
Marcell Jacobs (links), die Olimpiese kampioen in die 100 m. Foto: Getty Images

Die Italiaanse Olimpiese Komitee (IOK) is woedend dat die naelloper Marcell Jacobs weggelaat is op die benoemingslys vir Wêreldatletiek se Mansatleet van die Jaar.

Firstpost berig die sport se beheerliggaam het ’n kortlys van tien benoemdes aangekondig vir die glansryke eerbewys, maar daar was nie plek vir die enigste man wat twee goue medaljes op die atletiekbaan by die Tokio-Spele verower het nie.

Jacobs was die verrassende Olimpiese kampioen in die 100 m – die kroonjuweel van die baan- en velditems – en het Italië gehelp om goud te verower in die 4x100-aflos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos