Deel

Kaapstad-marathon dink weer gróót

akkreditasie
Stephen Mokoka steek verlede jaar die wenstreep eerste oor om vir die tweede keer die Kaapstad-marathon te wen. Foto: Jaco Marais
Stephen Mokoka steek verlede jaar die wenstreep eerste oor om vir die tweede keer die Kaapstad-marathon te wen. Foto: Jaco Marais

’n Hele paar hindernisse moet nog oorkom word, maar organiseerders van die Kaapstad-marathon is hoopvol om binne die volgende drie jaar die status van ’n wêreldmarathon te kry.

Daar word reeds vanjaar daarvan werk gemaak om vyf van die wêreld se voorste marathonatlete na Kaapstad te lok. Dit is een van die kriteria van die Abbott World Marathon Majors is om as ’n wêreldmarathon te kwalifiseer.

Die organiseerders het ook die groot taak om ’n wysiging aan die roete te doen en hulle moet die Kaapstad-metro oortuig om die roete heeltemal vir motors te sluit. Nog ’n paar ander vereistes moet nagekom word om dit te vermag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos