Keniaanse langasem laat rekord spat in Parys-marathon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elisa Rotich steek die wenstreep eerste oor in die Parys-marathon. Foto: Reuters
Elisa Rotich steek die wenstreep eerste oor in die Parys-marathon. Foto: Reuters

Terwyl langasems mekaar Sondagoggend in Kaapstad se strate opgedreun het, het die skote sowat 10 000 km noord in nóg ’n groot stadsmarathon geklap.

Altesaam 65 000 deelnemers het vir die Parys-marathon in Frankryk aangetree, met Kenia se Elisha Rotich wat uiteindelik die mans se wedloop in twee uur, vier minute en 21 sekondes gewen het. Hy het met dié spogpoging Kenenisa Bekele se rekord van 2:05:04, wat die afgelope sewe jaar gestaan het, oortref.

Ethiopië se Tigist Memuye het die vroue se wedloop in ’n tyd van 2:26:12 gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos