Koste en Diamantliga kelder ASA se laaste Grand Prix-byeenkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clarence Munyai (middel) hou sy oog op die horlosie in die 200 m tydens die vierde ronde van Atletiek Suid-Afrika se Grand Prix-byeenkoms in die Germiston-stadion.   Foto: Gallo Images
Clarence Munyai (middel) hou sy oog op die horlosie in die 200 m tydens die vierde ronde van Atletiek Suid-Afrika se Grand Prix-byeenkoms in die Germiston-stadion. Foto: Gallo Images

Atletiek Suid-Afrika (ASA) het Sondagaand die laaste been van sy Grand Prix-atletiekreeks gekanselleer, slegs dae voordat dit moes plaasvind.

Die vyfde ronde in dié reeks, wat vanjaar heelwat gewildheid onder toeskouers en kykers geniet het, was geskeduleer vir Saterdag met die Groenpunt-stadion in Kaapstad wat vir die tweede keer as gasheer sou optree.

ASA sê in ’n kort verklaring dat hy “ná verskeie konsultasies met die ASA-kommissie vir baan- en veldnommers en die ASA-finansieskomitee” besluit het om die laaste ronde te skrap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos