Luvo spring goud los in Kroasië

akkreditasie
Luvo ManyongaFoto: Getty Images
Luvo ManyongaFoto: Getty Images

Luvo Manyonga het Dinsdagaand sy titel verdedig in die verspring by die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) se Wêreld-uitdaagbyeenkoms wat in Zagreb, Kroasië, gehou is.

Die Suid-Afrikaner het ’n afstand van 8,03 m gespring om met die goue medalje weg te stap, terwyl Ruswahl Samaai, wat verlede week nog tweede by die Diamantliga-eindronde in Zürich was, teleurgestel het met 7,65 m vir die vyfde plek.

Manyonga was die enigste deelnemer wat verder as 8 m gespring het, met die Australiër Henry Frayne wat tweede was met 7,96 m.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 189/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos