‘Niks bewyse vir IOK se besluit oor trans atlete’

akkreditasie
Laurel Hubbard by die Statebondspele in 2018 in die gewigoptel in aksie. Foto: Getty Images
Laurel Hubbard by die Statebondspele in 2018 in die gewigoptel in aksie. Foto: Getty Images

Die besluit om transgender vroue toe te laat om sport in vroueafdelings te beoefen, het “onregverdigheid geformaliseer”, meen die sportwetenskaplike Ross Tucker.

Daar is immers meer as ’n dosyn studies wat wys die onderdrukking van testosteroon kan nie iemand wat as ’n biologiese man ontwikkel het se spierkrag tot dié van ’n biologiese vrou verlaag nie.

Transgender vroue in elite-sport is dié week skerp in fokus geplaas toe Nieu-Seeland se Olimpiese komitee besluit het om Laurel Hubbard, ’n 43-jarige gewigopteller wat as Gavin gebore is en tot op 35 as ’n man geleef het, in hul span vir die Tokio-Spele in te sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos