Oorplantingspele vind binnekort in Gqeberha plaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Heili Uys, wat in 2004 ’n nieroorplanting gekry het, het al aan agt Wêreld-oorplantingspele deelgeneem. Foto: UD Express
Dr. Heili Uys, wat in 2004 ’n nieroorplanting gekry het, het al aan agt Wêreld-oorplantingspele deelgeneem. Foto: UD Express

Plekke in die nasionale span vir volgende jaar se Wêreld-oorplantingspele in Perth, Australië, sal op die spel wees wanneer die Suid-Afrikaanse Oorplantingspele volgende week in Gqeberha gehou word.

Die Oorplantingspele is ’n sportbyeenkoms wat spesiaal vir sportlui gehou word wat oorplantings moes ondergaan.

Die nasionale Spele vind op 7 en 8 Julie plaas en daar is 77 inskrywings met deelnemers se ouderdomme wat van 5 tot 80 jaar wissel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos