Oos-Afrika se langasems baas in Chicago-marathon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruth Chepngetich van Kenia op pad na haar sege in die Chicago-marathon. Foto: Reuters
Ruth Chepngetich van Kenia op pad na haar sege in die Chicago-marathon. Foto: Reuters

Kenia se Ruth Chepngetich het Sondag haar teenstanders behoorlik in die stof laat byt om die vroue se wedloop in die Chicago-marathon te wen, terwyl Ethiopië se Seifu Tura in die manswedloop baas was.

Chepngetich, wat goud by 2019 se Wêreldkampioenskap gewen het, het vinnig in haar ritme gekom om ’n voorsprong van 27 sekondes binne die eerste 10 km te bewerkstellig en het daarna nooit haar voet van die versneller gehaal nie. Sy het die wenstreep in 2 uur, 22 minute en 31 sekondes oorgesteek.

Haar naaste teenstander, die Amerikaner Emma Bates, het 49 sekondes ná haar klaargemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.93
-0.5%
Silwer
22.87
-1.2%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
951.53
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos