Paalspringer Duplantis ‘sien’ doelwitte beter ná oogoperasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Armand Duplantis is hier in verlede jaar se Diamantliga-byeenkoms in Brussel besig met sy aanloop. Foto: Getty Images
Armand Duplantis is hier in verlede jaar se Diamantliga-byeenkoms in Brussel besig met sy aanloop. Foto: Getty Images

Met die nuwe seisoen voor die deur is die Sweedse paalspring-rekordhouer Armand “Mondo” Duplantis letterlik meer gefokus as ooit tevore.

Die Olimpiese en wêreldkampioen was onlangs onder die laser vir ’n oogoperasie, iets wat hy hoop hom vanjaar in sy strewe na twee wêreldtitels sal baat en boonop ook help om sy eie wêreldrekord te verbeter.

Duplantis het tot onlangs nog met kontaklense deelgeneem. Hy het egter in ’n onderhoud met die Sweedse koerant Aftonbladet onthul dat hy altyd bekommerd was dat dit in die middel van ’n belangrike kompetisie probleme kan veroorsaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.89
+0.2%
Rand - Pond
19.72
+0.8%
Rand - Euro
16.73
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,819.14
+0.2%
Silwer
21.73
+0.4%
Palladium
2,086.24
+1.5%
Platinum
968.64
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,947
-0.1%
Alle aandele
69,648
-0.1%
Hulpbronne 10
72,456
-0.5%
Industriële 25
77,604
-0.3%
Finansiële 15
16,009
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos