SA atlete kou steeds harde bene in Doha

akkreditasie
Nader kry jy nie sommer nie. Antonio Alkana seil naelskraaps oor die hekkie in die 110 m-hekkies se uitdunne. Foto: Reuters
Nader kry jy nie sommer nie. Antonio Alkana seil naelskraaps oor die hekkie in die 110 m-hekkies se uitdunne. Foto: Reuters

Suid-Afrika se treurmare het Maandag voortgeduur op die Wêreld-atletiekkampioenskappe in Doha, Katar.

Nie een van Clarence Munyai of Anaso Jobodwana kon daarin slaag om verder as die 200 m se halfeindronde te vorder nie.

Munyai was onindrukwekkend in 20.55 sekondes wat net goed genoeg was vir die sesde plek in sy wedloop, meer as ’n halwe sekonde agter Brittanje se Adam Gemili wat eerste was in 20.03.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos