SA vat goud, silwer én brons in spiesgooi by Afrika-kampioenskappe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die spiesgooier Jo-Ané van Dyk is uiteindelik ’n Afrika-kampioen. Foto: Gallo Images
Die spiesgooier Jo-Ané van Dyk is uiteindelik ’n Afrika-kampioen. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se trio van Jo-Ané van Dyk, Mckyla van der Westhuizen en Jana van Schalkwyk het Saterdag skoonskip in die spiesgooi gemaak en al die plekke op die podium opgeraap by die Afrika-kampioenskappe in Port Louis, Mauritius.

Die 24-jarige Van Dyk het uiteindelik haar silwermedaljes van 2016 en 2018 na goud opgegradeer en was die enigste deelnemer wat die 60 m-merk verby kon steek met haar wenafstand van 60,65 m.

Van der Westhuizen, wat in Maart haar 18de verjaardag gevier het, se silwermedalje is met ’n gooi van 55,55 m behaal, terwyl Van Schalkwyk se 54,49 m haar die bronsmedalje besorg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.47
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,125.20
-1.5%
Platinum
897.63
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos