Sage oor Zim-atleet draai dalk by Wêreldatletiek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Zimbabwiese atleet Isaac Mpofu is in ’n stryd met Atletiek Suid-Afrika gewikkel nadat hy as wenner van die Durbanse stadsmarathon gediskwalifiseer is. Foto: Getty Images
Die Zimbabwiese atleet Isaac Mpofu is in ’n stryd met Atletiek Suid-Afrika gewikkel nadat hy as wenner van die Durbanse stadsmarathon gediskwalifiseer is. Foto: Getty Images

Die diskwalifikasie van Isaac Mpofu, Zimbabwiese wenner van verlede Sondag se Durbanse stadsmarathon, kan ’n nadraai by Wêreldatletiek hê.

Mpofu is ná sy oorwinning gediskwalifiseer omdat hy nie ’n tydelike nommer agterop sy hardloopfrokkie gedra het nie.

Craig Fry, Mpofu se Suid-Afrikaanse agent, sê hy sal hom moontlik nou tot die wêreldbeheerliggaam wend nadat Atletiek Suid-Afrika (ASA) nie gereageer het op ’n brief van hom waarin hy gevra het die diskwalifikasie moet tersyde gestel word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 40/0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.3%
Rand - Pond
19.92
-0.1%
Rand - Euro
16.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.6%
Goud
1,831.21
+0.4%
Silwer
21.76
+0.7%
Palladium
2,054.47
+1.3%
Platinum
958.40
+1.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,498
+1.6%
Alle aandele
70,199
+1.4%
Hulpbronne 10
73,448
+2.2%
Industriële 25
78,462
+1.8%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos