Snyman kwalifiseer vir Wêreldkampioenskap met SA rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wayne Snyman hier in aksie op 2019 se Wêreldkampioenskap, waar hy aan die 50 km-stapresies deelgeneem het. Foto: Gallo Images
Wayne Snyman hier in aksie op 2019 se Wêreldkampioenskap, waar hy aan die 50 km-stapresies deelgeneem het. Foto: Gallo Images

Die langasem Wayne Snyman het sommer ’n paar vlieë met een klap gemoker tydens sy uitstekende vertoning op die Suid-Afrikaanse 35 km-stapresieskampioenskap wat in Kaapstad gehou is.

Die 36-jarige het die nasionale titel in 2 uur, 32 minute en 52 sekondes verower en sodoende ’n Suid-Afrikaanse rekord oor dié nuwe amptelike afstand opgestel.

Snyman het boonop by die Youngsfield-weermagbasis ’n tyd van agt sekondes onder die vereiste tyd van 2:33:00 aangeteken om vir die Wêreldkampioenskappe in Eugene, Oregon, te kwalifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos