Tadu maak dit vyf uit vyf in Johannesburg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tadu Nare (middel) Sondag saam met Kesa Molotsane, wat tweede geëindig het, en Irvette van Zyl, wat derde was. Foto: Reg Caldecott
Tadu Nare (middel) Sondag saam met Kesa Molotsane, wat tweede geëindig het, en Irvette van Zyl, wat derde was. Foto: Reg Caldecott

Die Ethiopiese padatleet Tadu Nare het dit Sondag vyf uit vyf gemaak toe sy die vyfde wedloop in die nasionale vrouereeks in Johannesburg gewen het.

Dié atleet van die Nedbank-klub het die 10 km in 33 minute 20 sekondes gewen.

Daar was ’n groot stryd om die tweede plek met Kesa Molotsane (Murray & Roberts), wat oor die laaste 2 km alles uitgehaal het om die eindstreep in 34:34 oor te steek. Sy was net ses sekondes voor Irvette van Zyl (Nedbank), wat in 34:40 derde geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos