Tayla en Glenrose in stryd om nasionale 10 km-kroon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Glenrose Xaba Foto: Gallo Images
Glenrose Xaba Foto: Gallo Images

’n Opwindende tweestryd wag Sondag tussen die langasems Tayla Kavanagh en Glenrose Xaba tydens die Durbanse CityRun-wedloop oor 10 km.

Kavanagh, met haar tyd van 32 minute, 51 sekondes, is tans die vinnigste vrou in Suid-Afrikaanse padwedlope oor 10 km en boonop nog net 20 jaar oud.

Die Durbaniet se haastige tyd, wat sy op 9 Oktober in Gqeberha opgestel het, maak van haar die grootste teiken in dié wedloop, wat boonop tel as Atletiek Suid-Afrika (ASA) se nasionale 10 km-kampioenskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos