Thompson-Herah onttrek voor Birmingham-byeenkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Brit Dina Asher-Smith, wêreldkampioen in die 100 m vir vroue, sal waarskynlik Saterdag ’n groot gunsteling van die skare wees wanneer sy in Birmingham, Engeland, aan die 100 m-wedloop deelneem. Foto: Getty Images
Die Brit Dina Asher-Smith, wêreldkampioen in die 100 m vir vroue, sal waarskynlik Saterdag ’n groot gunsteling van die skare wees wanneer sy in Birmingham, Engeland, aan die 100 m-wedloop deelneem. Foto: Getty Images

Die oë van atlete uit die Statebondslande – waaronder Suid-Afrika – sal Saterdagmiddag gerig wees op Birmingham in Engeland waar die tweede Diamantliga-byeenkoms van die nuwe seisoen plaasvind.

Die Statebondspele vind van 28 Julie tot 8 Augustus in dié Britse stad plaas en die atletiek sal soos die Diamantliga-byeenkoms in die Alexander-stadion gehou word.

Saterdag se Diamantliga-byeenkoms sal aan dié atlete wat hoop om aan die Statebondspele deel te neem, ’n aanduiding gee van hoe vinnig die baan is nadat dit pas met die oog op die Spele gerestoureer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.04
-1.0%
Rand - Pond
20.14
-0.0%
Rand - Euro
17.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.22
-0.7%
Silwer
19.07
-2.4%
Palladium
2,128.50
-1.4%
Platinum
894.50
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos