Tot 50 rekords op spel in Londen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shalane Flanagan wil ses marathons in sewe weke in onder drie ure voltooi. Foto: Getty Images
Shalane Flanagan wil ses marathons in sewe weke in onder drie ure voltooi. Foto: Getty Images

Van die verregaande tot die inspirerende. Dit is nie net die twee atletiekwêreldrekords wat Sondag op die spel is tydens die Londen-marathon nie, maar 48 ander Guinness-rekords sal ook op jag gemaak word.

Vanjaar is die vreemde uitrustings weer terug met mense wat as mediese apparatuur, glanspersoonlikhede, vliegtuie en lekkernye sal aantrek, terwyl ander hulself aan mekaar sal boei, fietse sal dra of handeviervoet deur die 42 km-roete sal probeer kom.

Volgens ITV News sal die minder ernstige deelnemers vier dosyn ander rekords in hul visier hê, wat nie noodwendig deur Wêreldatletiek erken sal word nie, maar wel in die Guinness Book of World Records opgeteken kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos